With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief Vrae 1-17Vrae 18-29

 
 

Gaan na VRAE

 
 

English

 
 

Inleiding

 
 

 

 
 

 

 
    Die inligtingstuk in hierdie webwerf het ten doel om onduidelikhede oor 'n bepaalde aangeleentheid (of instelling), uit die weg te ruim. Vrae oor Volkshulp 2000 wat in die normale gang van sake mag opduik, word in die vrae afdeling aangespreek. Met hierdie inligting in die hand, kan ALLE vrae onmiddellik beantwoord word. Daar word dan ook vertrou dat alle volksgenote deur middel van onder andere hierdie inligting, deeglik op die hoogte van al die "wie's", "wat's" en "hoekoms" rondom Volkshulp 2000 sal kom, en sal help mobiliseer, sodat ons ons vele minderbevoorregte volksgenote tot hulp kan wees. Sukses is slegs moontlik indien ons dwarsoor die land SAAMWERK!

Die inhoudelike van hierdie inligting is op die vraag/antwoord-metodiek gebaseer. Sou daar dalk nog vrae wees wat nie hierin vervat is nie, word u vriendelik versoek om sodaniges onder ons aandag te bring vir die beantwoording en ook die inkorporering daarvan.

 
 

 

 
 

In den brede-- waarvoor staan Volkshulp 2000

 
 

 

 
    Volkshulp 2000 is onherroeplik daartoe verbind om te poog om alle volksgenote, wat vanweë bepaalde omstandighede nie langer finansieel selfversorgend kan wees nie, sover moontlik te ondersteun.

Volkshulp 2000 is 'n a-politiese instelling. Ons funksioneer oor partypolitieke grense heen.
Volkshulp 2000 beywer hom vir die bevordering van 'n samehorigheidsgevoel onder al ons volksgenote.

Volkshulp 2000 stel volksgenote se belange eerste!

 
     
 

Spesifieke Vrae

 
       
   

Daar is 29 spesifieke vrae wat deur vorige groepe belangstellendes
geopper is.

 
         
    Vraag 1: Wat is Volkshulp 2000 se leuse?  
         
    Vraag 2: Wat is Volkshulp 2000 se amptelike slagspreuk?  
         
    Vraag 3: Wat is Volkshulp 2000 se hoofdoelstelling soos vervat in sy Grondwet?  
         
    Vraag 4: Wat impliseer hierdie hoofdoelstelling?  
         
    Vraag 5: Benewens bogenoemde, wat sal ons graag in die toekoms by hierdie dienste ingesluit wil sien?  
         
    Vraag 6: Wat is Volkshulp 2000 se bedieningsgebied?  
         
    Vraag 7: Sal Volkshulp 2000 ooit in staat wees om ALLE maatskaplike probleme aan te spreek?  
         
    Vraag 8: Is Volkshulp 2000 ingestel op winsbejag?  
         
    Vraag 9: Hoe lank bestaan Volkshulp 2000 reeds?  
         
    Vraag 10: Hoeveel vriende (volksgenote) lewer tans 'n gereelde bydrae by wyse van maandelikse debietorders?  
         
    Vraag 11: Indien alle ingesamelde fondse nie teruggeploeg word in noodleniging nie, wat word dan daarvan?  
         
    Vraag 12: Waar kan ek nie amptelike kantoorure met Volkshulp 2000 se hoofkantoor in verbinding tree?  
         
    Vraag 13: Hoe kan ek as individu, betrokke raak en help om my medevolksgenote wat in nood verkeer, weer op te hef ?  
         
    Vraag 14: Is Volkshulp 2000 'n geheime organisasie?  
         
    Vraag 15: Is daar behoorlike kontrole oor Volksgenote se ander finansiële aangeleenthede?  
         
    Vraag 16: Is Volkshulp 2000 gebonde aan 'n spesifieke kerk?  
         
    Vraag 17: Is Volkshulp 2000 gebonde aan 'n spesifieke politieke party?  
         
    Vraag 18: Tot hoe 'n mate raak ons jonger mense betrokke by Volkshulp 2000?  
         
    Vraag 19: Wat behels die "mobilisering" van volksgenote?  
         
    Vraag 20: Hoe kan ek persoonlik betrokke raak?  
         
    Vraag 21: Wat van samewerking met ander welsynsorganisasies?  
         
    Vraag 22: Het Volkshulp 2000 enige aandeelhouers?  
         
    Vraag 23: Wat van "spesiale" soorte lidmaatskap van Volkshulp 2000?  
         
    Vraag 24: Indien ek AKTIEF wil meewerk tot die uitbouing van Volkshulp 2000, sal ek darem hulp en veral leiding ontvang?  
         
    Vraag 25: Is Volkshulp 2000 'n algemeen-erkende instelling?  
         
    Vraag 26: Hoe kan ek bydra tot Volkshulp 2000 se ontwikkeling?  
         
    Vraag 27: Hoe kan ek 'n bydrae ter verbetering lewer?  
         
    Vraag 28: Ontvang ek 'n kwitansie wanneer ek geld aan  Volkshulp 2000 stuur?  
         
    Vraag 29: Administreer Volkshulp 2000 NET 'n "Kinderfonds?"  
         

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Vrae 1-17
Vrae 18-29

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief Vrae 1-17Vrae 18-29
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible