|
Volkshulp 2000 benut die versending van 'n telefoonboodskappie met behulp van
'n sakfoon vir insamelingspoging. Meer spesifiek: die
insleuteling van 'n kodewoord (vierletterwoord) genaamd
VOLK
na 'n baie maklike nommer, tewete,
38585
Hier is vir ELKEEN wat oor 'n sakfoon beskik en wat bereid is om die ou klein bedraggie van so min
as R10 by te dra tot die verligting van ons talle
minderbevoorregte volksgenote se toenemende armoede en maatskaplike
nood. Hier is nou die geleentheid om ook ons Bybelse opdrag om na die
weduwees en wese om te sien, uit te voer.
Ons vra vandag baie MOOI: Neem
gerus deel aan hierdie spesiale poging. En as u kans sou sien om
selfs net EENKEER ELKE maand die bedraggie van R10 aan die verligting
van minderbevoorregte volksgenote se nood te bestee, skakel {m.a.w.,
"SMS"} dan gerus net die kodewoord
VOLK
na die nommer
38585
en dra sodoende op baie maklike wyse by
tot hierdie Volkshulpsaak.
|
Ons het u ondersteuning
DRINGEND NODIG |
By voorbaat BAIE DANKIE.
U kan selfs verder help deur net hierdie
boodskap/versoek ook aan u vriende, familie, bure, oor te dra. Ja, selfs
deur die volgende boodskap aan sulke kennisse te "SMS".
|
Skenk R10 of meer aan
VOLKSHULP 2000 om 'n kindjie se magie vol te maak. "SMS"
bloot die 4 letters
VOLK
en versend na die no
38585. |
U kry selfs per "SMS" dan nog
'n "dankie" ook terug. Vir nog 'n "dankie", druk "send" vir elke R10
wat u wil stuur.
Dalk kan dit nog 'n kombersie ook voorsien!
|