With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpHulpbronneHelp verdienWie en watOmgeeDRINGEND!

 
 

 

 
  Hulpbron  
 

 

 
  Omgee-versoek  
 

 

 
     
   

Hierdie is 'n Volkshulp 2000
OMGEE - VERSOEK

GEE U OM VIR ONS MINDERBEVOORREGTES?

Indien u antwoord JA is en u voel dit in die HART, dan sal ons BAIE DANKBAAR wees indien u vir ons met die volgende kan help:

Klere vir dames, dogters, seuns, babas - almal.


Volkshulp 2000: Babaklere, meubels en voedsel

 


Alle bruikbare meubels (Ons doen selfs herstelwerk aan yskaste, stowe en ander elektriese apparate. Sodoende het 'n werklose volksgenoot weer 'n INKOMSTE!)

Alle bruikbare elektriese ware

Komberse, lakens, slope, gordyne

Breekware


VOEDSEL

Enige voedsel

Vrugte en groente, blikkieskos, brood, rys, meel, mieliemeel, suiker, ens.
 

Indien u die behoefte voel om ons Afrikaner-/Boerevolk se volksbesit-welsynsinstelling behulpsaam te wees hoor ons baie graag van u.

 
  • Besoek asseblief VERSOEK om meer te wete te kom van hierdie hulpbron of om u bydrae te lewer. BAIE DANKIE
Navrae? Skakel die kantoor of stuur 'n Inligtingsversoekvorm.
 
 
     

Tuis • Home
Op • Up
Hulpbronne
Help verdien
Wie en wat
Omgee
DRINGEND!

Tuis • HomeOp • UpHulpbronneHelp verdienWie en watOmgeeDRINGEND!
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible