With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
     
  Maatskappystigting  
     
   

Hierdie aangeleentheid is so belangrik dat dit weereens duidelik gestel moet word. Enkele jare gelede is aansoek gedoen om vrystelling van belasting by die SAID gedoen. Soos ook reeds gemeld, kan 'n donateur bv. 'n persentasie vrystelling op sy/haar belastingpligtige bedrag verkry indien 'n donasie aan 'n instansie wat ingevolge Artikel 18a geregistreer is. Navrae van ons kant het die gevolg gehad dat die SAID Volkshulp 2000 geregistreer het vir die betaling van belasting. Die argument dat ons eenvoudig maar net 'n geskenkte item, wat nie dadelik gratis aan 'n behoeftige persoon gegee kan word nie, wil omskep in 'n ander kommoditeit (geld), waarmee ander projekte dan gefinansier kan word, was nie suksesvol nie. Mens kan immers nie 'n sak klere aan iemand gee om te eet nie. Daar kan ook nie bakstene gekoop word met 'n geskenkte tafel nie, ten minste, nie maklik nie.
 

Hierdie situasie het meegebring dat ons verskeie kenners (rekenmeester, ouditeur, regskenners, ander betroubare finansiële adviseurs en konsultante) betrek het om na oplossings te help soek. Feit was dat 'n "swaard" in die vorm van 'n belastingpligtigheid van 'n baie groot bedrag oor Volkshulp 2000 se kop hang. Oor 'n lang tyd (bykans twee jaar) is samespreking op samespreking gevoer. Die kenners het nou soos volg voorgestel:

a. Ons het geen ander keuse as om voort te gaan met die aansoek by die SAID (Vrystellingskomponent) om belastingvrystelling nie. Dit geld natuurlik vir die liefdadigheidsbeen. (Volkshulp 2000)

b. Die ander been van die organisasie, naamlik die handeldrywende gedeelte (Snuffelwinkels) is dan die belastingpligtige entiteit. Die SAID beskou alle omsette van geskenkte items as "wins" waarop belasting – en gepaardgaande BTW – betaalbaar is.

 
     
     

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible