With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpNoodhulpSnuffelwinkelsIndiensstellingTuisteSentrumSMS VOLKKomiteesPampoenfeesVolksaksiesKinderfonds

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
 

 

 
     
  Kinderfonds  
     
 
  • Kinderfonds

Die Beeld Kinderfonds het drie jaar na mekaar onderskeidelik R10 000, R10 000 en R20 000 aan Volkshulp 2000 geskenk. Geen voorwaardes is gestel wat ons nie kon nakom nie. Ons moes inderdaad ook jaarlikse verslae oor hoe die toekennings spandeer is, aan hulle voorlê. Hierdie geld kon as donasie, sommer baie gate toestop en ons kon gestelde doelwitte en mikpunte bereik. Die leidinggewende beamptes is op hoogte met Volkshulp 2000 se doelwitte en strewes en kan daarmee identifiseer. Van ons kant sê ons maar net opreg baie dankie! Vanweë die beginsel dat organisasies nie vir langer as drie jaar agtereenvolgens 'n bydrae mag ontvang nie, sal die Beeld Kinderfonds hopelik weer in die 2007/2008-boekjaar ons tegemoetkom.

 
     

Tuis • Home
Op • Up
Noodhulp
Snuffelwinkels
Indiensstelling
Tuiste
Sentrum
SMS VOLK
Komitees
Pampoenfees
Volksaksies
Kinderfonds

Tuis • HomeOp • UpNoodhulpSnuffelwinkelsIndiensstellingTuisteSentrumSMS VOLKKomiteesPampoenfeesVolksaksiesKinderfonds
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible