With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 8 September 2008 Updated September 8, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • Up

 
 

 

 
  Volkshulp 2000 Kersfunksie  
     
 
Enkele foto's van die Kersfunksie
 
Klik op die duimnaels vir groter weergawes
 
   
Oom Cirus en sy pop Charlie (Kersfunksie) Geverfde gesiggie (Kersfunksie te Pioniersmuseum)

Foto 1

Foto 2
   
   
Foto 3 Foto 4
   
 

Fotobeskrywings:

Foto 1: Die buikspreker Oom Cirus en sy pop Charlie (Kersfunksie)
Foto 2: Geverfde gesiggie (Kersfunksie te Pioniersmuseum)
Foto 3: Kinders by die Kersfunksie
Foto 4: Kinders besig met 'n balspeletjie (Kersfunksie)

 
 
Bied u oulike kindervermaak aan? Wil u graag u gemeenskap se fondsinsamelings-pogings soos toneelopvoerings, partytjie-dienste, uitstappies, toere en jeugkampe so bietjie beter bekendstel? Is u dalk 'n kunstenaar of amateur wat kindervermaak of poppespel met goeie smaak aanbied, wat u Christenskap weerspieël?
   

 
Of dit nou kuns-, musiek- of balletklasse vir kleuters of kinders is, of ander stokperdjieklasse is, ons wil graag meer van u verrigtinge, aanbiedings, klasse of opvoerings te wete kom.

As u kerk of skool 'n kermis, fees of skou hou is ADSA die ideale plek om u GRATIS ADVERTENSIE te plaas. Aansoeke word streng gekeur.

 
 

Tuis • Home
Op • Up

Tuis • HomeOp • Up
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible