| |
Kom
meer te wete van Volkshulp 2000 se groei, ontwikkeling en projekte wat nog
hulp nodig het.
Dankie aan alle skenkers, hetsy dit tyd,
gebede, vrywillige werk, goedere, voedsel, geld, of bloot net 'n nota van
bemoediging was om ons meer diensbaar te maak om kinders, gesinne en
bejaardes te help. Die liefde en hulp gaan nie ongemerk verby nie en die
bydraes maak 'n verskil. Dankie dat u die noodroep hoor en die helpende
hand uitsteek om te help.
Jaarverslag 2007
Voorsittersverslag oor die werksaamhede
van Volkshulp 2000 gedurende die periode 1 Maart 2006 tot 28 Februarie
2007
Inhoudsopgawe
- Inleiding
- Aanwending van bydraes
- Dankbaar
- Vriende
- Volkshulp se groei
- Opsomming
- Hoogtepunte die afgelope jaar
- Reaksie van volksgenote
- Die Kersfunksie
- Personeel
- Lopende projekte 2007
- Maatskaplike noodhulp
-
Voedselpakkies
-
Voedselskenkings
-
Ander hulp
-
Kwaliteit van pakkies
- Snuffelwinkels
- Inkomste vanaf Snuffelwinkels
- Belastingpligtig
- Mikpunte met die Snuffelwinkels
- Uitbreiding van Snuffelwinkels
- Belangrike inkomstebron
- Registrasie van 'n Maatskappy
- Hulp van skenkers van onskatbare waarde
- Uitgawes by die Snuffelwinkels
- Gerekenariseerde voorraadbeheerstelsel
- Indiensstellings
- Indiensstellings en werkskeppings
- Werkgewers en potensiële werknemers
- Doelwit: werkskepping
- Volkshulptuiste
- "Deurgangshuis"
- Nuwe bestuurder
- Verbind is tot die opheffingstaak
- Baie fasette insluitende geestelike opheffing
- Suksesse in die rehabilitasieproses
- Pragtige meewerkers by Volkshulptuiste
- Onbeskikbaarheid van huisvesting
- Lopende bedryfskostes by die Volkshulptuiste
- Volkshulpsentrum
- Pragtige ouetehuis
- Verkryging van moontlike borgskappe
- Belangrikste uitgawes by die Volkshulpsentrum
- Bydrae van inwoners
- SMS VOLK
-
Versending van 'n telefoonboodskappie
-
Vir so min as R10
-
Asseblief kom neem deel
- Volkshulpkomitees
- Landwye verteenwoording
- Versamelpunte
- Nood aan die Wes-Rand
- Pampoenfees
- Volksaksies
- Kinderfonds
- Algemene administrasie
- Bestuurraad
-
Bestuurslede van Volkshulp 2000
-
Gekoöpteerde lede
- Personeel
-
Goeie personeel
-
Waarnemende Direkteur
-
Groeiende personeeltal
-
Dank aan personeel
- Finansies
-
Finansiële state
-
Verhoging in uitgawes
-
Bydraes en inkortings van dienste
-
Maatskaplike projekte
- Maatskappystigting
- Aansoek om vrystelling van belasting
- Adviseurs se voorstel
- Borge
- Dankbetuiging
- Verdere dankbetuigings
- Hulp en bydraes van oraloor
- 'n GROOT dankie aan ons personeel
- Argief (Meer inligting van die vorige
jare)
|
|