With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

SamaritanSamaritaan


 

 

Volkshulp 2000

Announcement

We announce with sorrow that Mr. Willie Venter has passed away on Monday,
June 6, 2008.

He did not hesitate to serve both his God and his people.

Volkshulp 2000 was honored with his leadership and service for many years. The impact of his help and contribution during this time, stands like a strong lighthouse, that will light the way for fellow Afrikaners in need for a long time to come.

It was a privilege to have known a believer like him.

Our deepest sympathies to his spouse and family.

The memorial service will DV be held on Friday, June 6.

 Volkshulp 2000

Aankondiging

Dis met groot hartseer wat ons moet tyding gee dat Mnr. Willie Venter, alom bekend by Volkshulpers as Oom Willie, op Maandag 2 Junie 2008 oorlede is.

Hy was 'n man wat nie geskroom het om sy God en sy volk te dien nie.

Volkshulp 2000 was geëer met sy leierskap en diens vir baie jare en die impak van sy hulp en bydrae deur dié tyd, staan soos 'n sterk vuurtoring, wat vir lank nog die rigting sal aanwys vir mede-Afrikaners in nood.

Dit was 'n voorreg om 'n gelowige soos hy te ken.

Innige simpatie aan sy eggenoot en familie.

Die roudiens sal DV Vrydag, 6 Junie plaasvind.

 

 

 

 

 

 

Please visit our English section.

Parable of the good Samaritan

 

Besoek gerus ons Afrikaanse afdeling.

Gelykenis van die barmhartige Samaritaan

 

 

 

SamaritanSamaritaan
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible