| |
|
Enkele foto's
van Volkshulp 2000 se projekte |
| |
|
Klik op die
duimnaels vir groter weergawes |
| |
 |
Fotobeskrywing: Enkele
houthuisies. As ons maar net nog honderde sulke ou huisies
kon gehad het … |
| |
|
|
 |
Fotobeskrywing: Houthuisie by
Volkshulptuiste te
Kleinfontein. |
|
|
| |
 |
Fotobeskrywing:
Skuiling by Volkshulptuiste
te Kleinfontein. |
| |
|
|
 |
Fotobeskrywing: Ons het begin met die handvervaardiging (handmasjien) van sementstene. Ook dit kos baie geld, want
elkeen wat betrokke is, werk nie noodwendig gratis nie. Dan
is sement en sand ook baie duur kommoditeite. |
|
|
| |
 |
Fotobeskrywing: Die eerste van 9
asbeskamertjies. Hierdie drie is al deur drie persone
betrek. As ons maar nog honderd van hulle ook kon hê! Die
grond is beskikbaar. Die huisvesting kos tog net so
verskriklik baie! |
|
|
|
|
 |
Fotobeskrywing: Nog een van ons
trotse geboue wat met bloedsweet gebou is: die moderne
ablusiegeriewe, met aparte badkamers, storte en toiletgeriewe
vir mans en vrouens, asook volledige kombuisgeriewe. Terwyl
die ablusieblok in aanbou was, was daar 26 mense wat EEN
toilet, EEN stort en EEN wasbak moes gebruik. Hierdie
geriewe help baie in die opheffingsproses om menswaardigheid
weer te vestig. |
|
|
| |
 |
Fotobeskrywing: Kantoorgebou en
gedeelte van die "ramkamp" (die linkerkantse gedeelte)
waarin 18 mans gehuisves word. |
|
|
| |
|
|
| |