With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
 

 

 
 

 

 
  Finansies  
     
   

Die geouditeerde finansiële state word afsonderlik beskikbaar gestel en is nie in die Voorsittersverslag vervat nie. 'n Verdere samevattende dokument getiteld "Trial balance" kan voorsien word op aanvraag.

Tye raak al moeiliker. Daarmee word bedoel dat die toenemende verarming van ons mense meebring dat uitgawes radikaal verhoog. Gedurende die boekjaar 2005/2006 het ons 'n totale uitgawe van R1 795 565 gehad. Die afgelope jaar (2006/2007) het die uitgawe tot R2 075 680 toegeneem, 'n hele R280 115 (15.6%) meer. Wat die inkomste betref, was daar 'n groei van R18 883 vanaf die vorige jaar se R1 917 323 na R1 936 206 vir die afgelope boekjaar, 'n vermeerdering van 0.98%. Hierdie is 'n aanduiding van die afname in finansiële bydraes wat ons ervaar het. Daar moet darem bygevoeg word dat 'n belegging van R158 173.25 wat op die lopende rekening was, hier in berekening gebring is.

  • Bydraes en inkortings van dienste

Bostaande skep 'n donker prentjie. Indien ons vrywillige bydraes nie radikaal gaan toeneem nie, sal ons hulpverlening ongelukkig ook ingekort moet word. Daar is reeds met alle bestuurders vergader en sekere maatreëls in plek gestel. Daar word opreg vertrou dat 'n veel beter beeld aan die einde van hierdie boekjaar voorgehou sal kan word. Vir 'n uiteensetting van die verskillende inkomstebronne, is Bylae A beskikbaar op aanvraag. Die inkomste uit debietorders toon steeds 'n afname en dit sou goed gewees het indien mens op 'n meer standhoudende inkomste hieruit kon staatmaak – veral met o.a. meer effektiewe begrotings.

Uitgawes het die afgelope jaar met 17.12% toegeneem. Met 'n versekerde inkomste begroting kon veel meer aan maatskaplike projekte spandeer word.
 

 
     

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible