With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpHulpbronneHelp verdienWie en watOmgeeDRINGEND!

 
 

 

 
  Hulpbron  
 

 

 
  Dringende Oproep pamflet  
 

 

 
     
   

DRINGENDE OPROEP

 
Volkshulp 2000: Help asb DRINGENDE oproep

Hoor u ook die noodroep van die toenemende getal minderbevoorregte volksgenote?

Merk u op en lees u ook van die toenemende blanke armoedevraagstuk waarin medevolksgenote vasgevang is?

Moet ASSEBLIEF nie u kop anderkant toe draai as reaksie op hierdie versoek nie! Moet ASSEBLIEF nie hierdie wekroep ignoreer nie!

 

ONDERSTEUN HIERDIE, U VOLKSEIE WELSYNSINSTELLING.
Dit is immers VOLKSBESIT
en u is 'n mede-eienaar!

 

Raak asseblief betrokke by VOLKSHULP 2000. Help ons met u oë, ore en ook hande.

ONS VOLKSGENOTE HET U NODIG!

Liewe vriend, vriendin, betoon tog asseblief daardie innerlike OMGEE vir hulle wat nie het nie. Reageer asseblief DADELIK op daardie "gevoel in die hart". Vir meer inligting, skakel gerus net. Ons sien daarna uit om van u te verneem!

 

INLIGTING: POSBUS 11824, QUEENSWOOD, 0121
Webwerfadres:
http://volkshulp.arkpark.net
 

     
 
       

Tuis • Home
Op • Up
Hulpbronne
Help verdien
Wie en wat
Omgee
DRINGEND!

Tuis • HomeOp • UpHulpbronneHelp verdienWie en watOmgeeDRINGEND!
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible