|
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy
wat soek , vind; en vir hom wat klop sal oopgemaak word.
Of watter mens is daar onder julle
wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip gee; en as hy 'n vis vra, 'n slang sal gee?
(Matt. 7:8-10)
Ten einde te voorkom dat geld (bv. tjeks) deur die pos
verlore raak, of nie by hul bestemming uitkom nie, is dit raadsaam om eerder (waar
enigsins moontlik) sodanige betalings direk in Volkshulp
2000 se bankrekening te deponeer. Die
bankgegewens is soos volg:
ABSA BANK
TAKNOMMER: 630-345
SINOVILLE
PRETORIA
TJEKREKENINGNOMMER: 010
176 514
(NB: Bevestig asb. hierdie bank-besonderhede by
Volkshulp 2000, voordat u 'n inbetaling maak. Baie dankie by voorbaat.)
Dit is BAIE BELANGRIK dat ons weet wie u die donateur/skenker is. Dit
sal baie waardeer word indien u vir ons sal laat weet wat u
naam, eposadres,
adres en telefoonnommer is,
anders sal ons dit nie maklik op die bankstate kan identifiseer nie. Miskien kan u
sommer 'n kopie van die depositostrokie aan ons stuur. Ook vir hierdie inset en opoffering
sę ons vir u van Volkshulp 2000 se kant, BAIE DANKIE!
|

Kliek die prent hierbo as u die
Debietorder
wil voorberei en uitdruk met Microsoft Word (weergawe 97/2000/XP) |
Druk die debietordervorm
van u keuse uit, vul dit in
en stuur aan Volkshulp 2000 se posadres.
'n Enkelbladsy
dokument word verskaf vir u gerief. Kliek net die drukker-prentjie van u
keuse om u
Debietorder voor te berei en uit te druk.
1.
OpenOffice.org-dokument
2. Microsoft Word-dokument |

Kliek die prentjie hierbo as u die
Debietorder wil voorberei en uitdruk
met OpenOffice.org (weergawe 2)
Die OpenOffice.org-program is gratis en kan afgelaai word by
OpenOffice.org |
|
DONASIE/DEBIETORDEROPDRAG
vir die Welsynsorganisasies Volkshulp 2000 |
| Hoofkantoor |
Tel: (012)
567 7612 of 083 2688791
Faks: (012) 567 7612 of
083 2688791 |
| Streekkantoor |
Tel: 012) 333 4126
of 333 5906
Faks: (012) 333 6422 |
| Posadres |
Posbus 11824 Queenswood
Pretoria
0121 |
| Amptelike registrasienommer vir
Volkshulp 2000: |
Reg. nr. 004-086 NPO |
| Van: |
| Voorletters: |
ID. nr: |
| Eposadres 1: |
| Eposadres 2
(opsioneel): |
| Adres: |
| |
Poskode: |
| Beroep: |
| Tel: (Werk): |
Tel. (Huis): |
| Bedrag van donasie/debietorder/posorder/tjek: |
R |
DEBIETORDEROPDRAG
Ek, die ondergetekende, magtig Volkshulp 2000 om my
bankrekening soos volg te debiteer:
Vanaf datum:_____________________________
ELKE MAAND DIE BEDRAG VAN: R________
TOTDAT HIERDIE OPDRAG DEUR MY GEKANSELLEER WORD
BANK_________________________________ REK.NR:________________________
TAKNAAM:_____________________________
TAKNR:________________________
NAAM VAN
REKENING:_________________________________________________
(Indien verskil van eie naam)
Handtekening:_________________________________
Datum:_____________________
(Heg asb.'n gekanselleerde tjek hierby aan)
| KANTOORGEBRUIK |
|
| |
|
| REK. NR________________________________ |
TAKNR:________________________ |
| |
|
Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou.
Met
verkwisting sal die grootste vir jou te min wees.
(Langenhoven) |