With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
 

 

 
 

 

 
Word 'n Borg
 

 

 
   

For English helpers we provide an English debit order form

Sonder die hulp van ons ondersteuners sal Volkshulp 2000 se pogings nie suksesvol kan verloop nie. Dankie vir dié van u wat reeds bydraes gee. Die mense in nood wat ondersteun word deur u bydraes, waardeer dit BAIE en dis met dankbare harte wat ons bydraes ontvang om sodoende Volkshulp 2000 se belangrike diens voort te sit.

Lees asseblief ook by Dankbetuigings

Wil u ook graag 'n borg word of 'n bydrae lewer? Skakel ons gerus by een van ons talle nommers soos aangedui by ons Inligting. U kan ook 'n epos stuur m.b.v. die Navraagvorm. U is ook welkom om enige bedrag, klein of groot, in ons bankrekening te deponeer. Bankbesonderhede: VOLKSKAS (ABSA) SUNNYSIDE, Rekeningnommer: 101 176 514. Natuurlik is gereelde maandelikse bydraes baie welkom, en kan ook in die vorm van 'n lopende debietorder geskenk word. Alle ander bydraes word met groot dank ontvang. Dit sluit allerlei items soos klere, voedsel, meubels, komberse, tente, slaapsakke, skoonmaakmiddels, apparate, gereedskap en boumateriaal in. Met u hulp en ondersteuning sal ons sukses behaal.

Dankie dat u omgee!!

Daar is verskillende wyses waarop vriende tot die verligting van ons minderbevoorregte Volksgenote se NOOD kan bydra. Moontlikhede is o.a.:

 
 

 

 
Borgelys
       
       
    In die tuin: Dankie aan ons getroue skenkers en borgeDankie aan ons getroue en meelewende skenkers en borge  
       
   

Borg- en skenkerslys

 
       
   
Bloeisels: Dankie aan ons skenkers!
Privaat persone  en talle barmhartige Samaritane wat soms, ten spyte van hule eie probleme en tekorte nogtans bereid is om andere in nood te help.
Volkshulp vrywillige werkers en personeel vir hul volgehoue skenking van tyd en ander bydraes
Radio Pretoria (Donderdae 11.30 vm)
Die Vriende van Suid-Afrika
Die personeel van die Pioniersmuseum te Silverton (in besonder mbt die Kersfunksie)
ATKV insluitende Talita Fourie (in besonder mbt die Kersfunksie)
TLU SA (in besonder mbt die Kersfunksie) asook die voedselpakkies
Persone van Naboomspruit
Tuisnywerhede en goedgesinde en omgee-vriende
TLU SA en die Boerevereniging van Cullinan
Talle persone wat goedere skenk wat in die Snuffelwinkels verkoop kan word
NG-gemeente Cullinan
Die Streekskantoor en personeel
     

Kyk gerus ook by Dankbetuiging vir meer besonderhede

 
       

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible