With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
 

 

 
 

 

 
  Die Hoofbestuursraad van Volkshulp 2000  
     
 

Die suksesse van 'n onderneming hang bepaald ook af van die kwaliteit van sy leidinggewende, beleidbepalende en besluitnemende bestuurslede Volkshulp 2000 is bevoorreg om oor 'n bogemiddelde kaliber van Hoofbestuurslede te beskik. Brigadier du Plessis (Voorsitter) en sy medebestuurslede word opreg bedank vir hul begrip, luistervermoë en ook aanbevelings.

  • Gekoöpteerde lede

Die Grondwet bepaal onder andere dat daar vyf Hoofbestuurslede moet wees. Bykomende kundiges kan as gekoöpteerde lede aangestel word. Ook in hierdie opsig is ons bevoorreg om oor 'n verdere twee sulke kwaliteit gekoöpteerde persone te beskik, wat te eniger tyd as volwaardige Hoofbestuurslede kan intree en kontinuïteit kan handhaaf, sou 'n Hoofbestuurslid om noodsaaklike redes besluit om die tuig neer te lê.

 
     
 

Leiers van die Volkshulpspan

 

Klik op die duimnaels vir groter weergawes

 

 
Foto 1 Foto 2
 

 

Foto 3 Foto 4

 

 

 

Foto 5 Foto 6

 

 

 

 

 

Fotobeskrywings:

Foto 1: Mev. Annelize Jansen van Vuuren (Direkteur)
Foto 2: Brig. Du Plessis (Waarnemende Voorsitter)
Foto 3: Mev. Glaudina v.d. Westhuizen (Lid)
Foto 4: Mev. Anette Barnard (van Eric Barnard Meubileerders)
Foto 5: Mnr. F. Zentgraf (Lid)
Foto 6: Mev. Leo Zentgraf (Gekoöpteerde Lid)

 

 
 
 

 

 

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible