BAIE DANKIE
vir die deurlopende hulp van al ons
barmhartige Samaritane wat die nood nie net raakgesien het nie, maar
daadwerklik ook iets GEDOEN het
om dit te probeer verlig!
Vir meer inligting oor ons verrigtinge in vorige jare, besoek
die Volkshulp 2000 Geskiedenis webwerf by:
vhgeskiedenis.arkpark.com.
Vir besoekers se gerief
word 'n opsomming van 'n skakelkaart voorsien van die Geskiedenis webwerf.