With cooperation we'll strive to
live to the honour of God

Met saamwerk sal ons streef om tot eer van God te leef (Volkshulp 2000 leuse) * With cooperation we'll strive to live to the honour of God (Volkshulp 2000 motto)

Met saamwerk sal ons streef
om tot eer van God te leef

Opgedateer: 3 Junie 2008 Updated June 3, 2008

 Gratis Advertensies * Free ads

 

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief

 
 

 

 
  Jaarverslag 2007
(Vir die tydperk 1 Maart 2006 tot 28 Februarie 2007)
 
 

 

 
 

 

 
  Algemene administrasie  
 

 

 
   
  • Enkele Opmerkings

Net enkele opmerkings oor hierdie aangeleentheid:

Dit wat ons oor ons algemene administrasie sê, is toetsbaar.

  1. Ons handhaaf 'n suiwer en deursigtige beleid met inagneming van owerheidsbeleid – in belang van ons donateure wat 'n ope uitnodiging het om ons te bevraagteken – dag of nag.

  2. Fondse word toegedeel soos wat dit deur die donateur bedoel word. Ons beheermaatreëls word met groot omsigtigheid vasgelê en nougeset toegepas. Ook hierdie beheermaatreëls is kontroleerbaar en ons is dan ook aanspreeklik teenoor 'n donateur.

  3. Alle rekenkundige boekhouding word volgens die letter van die wet uitgevoer en nog nooit is daar enige nadelige opmerking in enigeen van die finansiële verslae van die eksterne Rekenkundige Beampte of Ouditeur gemaak nie.

  4. Ons verseker bostaande, teen moeite, koste en groot opoffering, selfs snags, vir die gemoedsrus van ons skenkers.

  5. Ons weet van geen ander instelling/organisasie/bedryf wat sy boeke - soos ons - te eniger tyd aan andere sal oopstel nie.

 
 

 

 

Tuis • Home
Op • Up
Foto's
Meer oor ons
Vrae
Jaarverslag
Inleiding
Hoogtepunte
Projekte
Administrasie
Bestuursraad
Personeel
Finansies
Maatskappy
Debietorder
Inligting
Navrae
Borge
Dankie!
Argief

Tuis • HomeOp • UpFoto'sMeer oor onsVraeJaarverslagInleidingHoogtepunteProjekteAdministrasieBestuursraadPersoneelFinansiesMaatskappyDebietorderInligtingNavraeBorgeDankie!Argief
• SitemapWerfkaart •

 

ADSA Gratis Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (pou pronk) * ADSA Free Advertisement Service for the Christian Community

Gratis Advertensies/
Gratis Advertensies
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

ARK Webontwerp © 1999-2008
ARK Web Design © 1999-2008

ADSA: Bybel vir Aflaai

 

Bybel vir Aflaai

Download Bible